Search

Shopping cart

No products in the cart.

Kruispad Vir Kara en Engel Op Die Drumpel Inspirasie – Omnibus (Paperback)

Kruispad Vir Kara en Engel Op Die Drumpel Inspirasie – Omnibus (Paperback)

(0 reviews)
Price: $16.048 $20.06
SKU: #QS36501062148
Availability: In stock

Helene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus is nou beskikbaar, met twee lekker verhale:Kruispad vir KaraenEngel op die drumpel.Kruispad vir Kara:Kara Geertse is Tukkies se skatryk joolprinses met die wreld aan haar voete.Dan sterf haar pa en sy en haar ma...

Quantity:

Helene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus is nou beskikbaar, met twee lekker verhale:Kruispad vir KaraenEngel op die drumpel.

  • Kruispad vir Kara:
    Kara Geertse is Tukkies se skatryk joolprinses met die wreld aan haar voete.
    Dan sterf haar pa en sy en haar ma word sonder ‘n sent gelos.
    Sy staan voor ‘n kruispad, en sy is sielalleen.

    Wat, of wie, gaan haar help om staande te bly?
    Kruispad vir Karais ‘n roerende liefdesverhaal wat jou weer hoop vir die lewe en die liefde sal gee.

  • Engel op die drumpel:
    In Huis Exodus geld net een rel: moenie jou probleme myne maak nie.
    Marli Jooste ontdek dit sommer met haar aankoms.

    Sy word heen en weer gesleur tussen dit wat sy nog altyd geglo het en nuwe, opwindende dinge.
    Totdat Marli op ‘n dag moet besluit oor die lewe of die dood.

    ‘n Storie van liefde en die hoop wat nooit beskaam nie.

There are no reviews yet.