Die Biblioteek aan die Einde van die Wereld (Paperback)
Die Biblioteek aan die Einde van die Wereld (Paperback)
Price:
$19.824 $24.78
SKU:
#QS36501046473
Availability:
In stock
Prokureur Ian Brand stuur n ondeurdagte twiet die kuberruim in en sy lewe word oornag pure hel. Thuli Khumalo, studenteaktivis op n kampus wat stink na petrol en traangas, moet kies tussen vaderverraad of haar beginsels versaak. En al hoe...
Quantity:
Categories :
Prokureur Ian Brand stuur n ondeurdagte twiet die kuberruim in en sy lewe word oornag pure hel. Thuli Khumalo, studenteaktivis op n kampus wat stink na petrol en traangas, moet kies tussen vaderverraad of haar beginsels versaak. En al hoe gereelder slaan n kruisboogmoordenaar in die Moederstad toe . . . Di tergend aktuele roman s veel oor die tyd waarin ons lewe, waar die waarheid klaarblyklik n onhaalbare ideaal is.
There are no reviews yet.