Einde En Begin (Paperback)
Einde En Begin (Paperback)
Toe Mari vier jaar oud is, verhuis haar ouers van Suid-Afrika na n sendingstasie in die destydse Rhodesi waar haar pa vir die plaaslike drukpers werk. In hierdie onskynlike paradys beleef Mari die wreld om haar met verwondering, humor, nuuskierigheid...
Quantity:
Categories :
Toe Mari vier jaar oud is, verhuis haar ouers van Suid-Afrika na n sendingstasie in die destydse Rhodesi waar haar pa vir die plaaslike drukpers werk. In hierdie onskynlike paradys beleef Mari die wreld om haar met verwondering, humor, nuuskierigheid en, namate sy ouer word, met groeiende ontnugtering.
Daar is die onderliggende politieke veranderinge en spanninge van die 1970s waarvan sy net skrams bewus is en, kort voor lank, veranderinge in die dinamiek van haar eie gesinslewe wanneer sy uitvind dat haar ma swanger is. Die koms van haar boetie onderstreep haar rol as die dogter en as vrou-in-wording.
Wanneer Mari en haar vriendin, Hanneke, n omstrede dokument beetkry en lees, begin Mari se kinderlike illusies verder kraak . . .
Einde en begin is n roerende bildungsroman wat strek van naewe belewing na geleidelike ontwaking, vertel deur die o van n jong karakter wat diep in die leser se hart sal kruip.
There are no reviews yet.