Search

Shopping cart

No products in the cart.

Klopdans Van Die Hart (Paperback)

Klopdans Van Die Hart (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501046446
Availability: In stock

Caitlin Fitzgerald is n dromer, leser en ewige student. Haar lewe neem egter n onbeplande draai toe sy weke n n gesellige aand saam met n vreemdeling, Aiden Kennedy, besef dat sy swanger is.Caitlin se snobistiese en liefdelose ma dwing...

Quantity:
Categories :

Caitlin Fitzgerald is n dromer, leser en ewige student. Haar lewe neem egter n onbeplande draai toe sy weke n n gesellige aand saam met n vreemdeling, Aiden Kennedy, besef dat sy swanger is.

Caitlin se snobistiese en liefdelose ma dwing die twee om na n wegbreek vir paartjies in Ierland te gaan in die hoop dat hulle sal trou.

Caitlin en Aiden is bang om hul ouers se foute te herhaal. Maar Ierland se romantiese landskap oefen sy eie invloed uit.

There are no reviews yet.