Liefde Met ‘n Doelskop (Paperback)
Liefde Met ‘n Doelskop (Paperback)
Alexa en Bryan is van dag een af soos olie en water. Hy is openlik gekant daarteen dat n vr ou sy seun se rugbysp an afrig. Alexa skrik egter nie vir die dodelike aantreklike en bedonderde man nie. Sy...
Quantity:
Categories :
Alexa en Bryan is van dag een af soos olie en water. Hy is openlik gekant daarteen dat n vr ou sy seun se rugbysp an afrig. Alexa skrik egter nie vir die dodelike aantreklike en bedonderde man nie. Sy is immers die dogter van n oud-Springbok en het self ook op die veld gedraf.
Toe Alexa tot Bryan se seun se redding kom, verander sake. Di keer spat die vonke van passie tussen hulle, maar n ondeur dagte keuse dryf n wig tussen hulle.
Gaan Bryan se weersin in vroue Alexa finaal w egstoot of gaan sy haar held se har t met n doelskop verower?
There are no reviews yet.