Search

Shopping cart

No products in the cart.

Soekie van Rooibos

Soekie van Rooibos

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501048449
Availability: In stock

Soekie probeer uitvind waar die konstruksiemafia aan n klint se inligting gekom het. Lukas, n stads- en streeksbeplanner, stel in Soekie belang, maar gaan binnekort emigreer. Hy waarsku Soekie om haar ondersoek te laat vaar. Toe gevaar dreig, besluit Lukas...

Quantity:
Categories :

Soekie probeer uitvind waar die konstruksiemafia aan n klint se inligting gekom het. Lukas, n stads- en streeksbeplanner, stel in Soekie belang, maar gaan binnekort emigreer. Hy waarsku Soekie om haar ondersoek te laat vaar. Toe gevaar dreig, besluit Lukas om Soekie te help, sodat hy haar kan beskerm. Soekie hou nie daarvan dat Lukas sterre in sy o het wanneer hy na haar kyk nie, maar sy kennis van die bedryf is belangrik vir haar saak.

Sal sy besef dat sy Lukas liefhet vr hy op die vliegtuig Australi toe klim?

There are no reviews yet.