Search

Shopping cart

No products in the cart.

Vrou Te Koop (Paperback)

Vrou Te Koop (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501048159
Availability: In stock

Amelia Benson moet haar trots sluk toe haar skatryk verloofde haar op die markplein te koop aanbied. Sy het n keuse: keer terug na haar liefdelose stieffamilie en ruggraatlose pa of trou met Benjamin Roberts, die arbeider vir wie sy...

Quantity:
Categories :

Amelia Benson moet haar trots sluk toe haar skatryk verloofde haar op die markplein te koop aanbied. Sy het n keuse: keer terug na haar liefdelose stieffamilie en ruggraatlose pa of trou met Benjamin Roberts, die arbeider vir wie sy reeds snedig nee ges het oor sy nederige agtergrond.

Nou is sy in Benjamin se ouerhuis weereens n buitestander n bederfde rykmansdogter.

Nou moet sy n nuwe pad vind as sy Benjamin wil wys dat sy nie net n bedorwe brokkie is nie.

There are no reviews yet.