Search

Shopping cart

No products in the cart.

‘n Doodgewone Paartjie (Paperback)

‘n Doodgewone Paartjie (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501048448
Availability: In stock

N n toksiese verhouding vertrek Helene Lochner Australi toe om oor te begin. Sy kry werk op n skaapplaas en ontmoet vir Theo Oosthuizen wat vir haar tydelik blyplek gee.Daar is vonke tussen hulle, maar die tyd is nie reg...

Quantity:
Categories :

N n toksiese verhouding vertrek Helene Lochner Australi toe om oor te begin. Sy kry werk op n skaapplaas en ontmoet vir Theo Oosthuizen wat vir haar tydelik blyplek gee.

Daar is vonke tussen hulle, maar die tyd is nie reg vir iets meer nie. Theo probeer haar vergeet en trek terug Suid-Afrika toe om op sy familieplaas in die Roggeveld te fokus.

Wanneer Helene se vriendinne n dubbele troue in Suid-Afrika rel, kan sy nie nee s nie. Maar Theo is ook n gas en hy en Helene herleef ou gevoelens. Kan hulle die moed vind om liefde n tweede kans te gee?

There are no reviews yet.