Search

Shopping cart

No products in the cart.

Ompadliefde (Paperback)

Ompadliefde (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501048828
Availability: In stock

Alex kraai al lank koning by die jaarlikse kompetisie vir swaarvoertuigbestuurders. Hy kan n vragmotor toe o parkeer.Hierdie jaar sit n petite blondine egter vir hom ore aan.Stella Kleynhans gaan haar pa se vervoerbesigheid erf en is vasberade om haarself...

Quantity:
Categories :

Alex kraai al lank koning by die jaarlikse kompetisie vir swaarvoertuigbestuurders. Hy kan n vragmotor toe o parkeer.

Hierdie jaar sit n petite blondine egter vir hom ore aan.

Stella Kleynhans gaan haar pa se vervoerbesigheid erf en is vasberade om haarself by die jaarlikse kompetisie te bewys. Maar Alex de Koker daag haar elke keer uit om moeiliker draaie met n vragmotor uit te voer.

Maar wat haar die meeste ontstel, is die toertjies wat haar hart uithaal wanneer hy naby haar kom!

There are no reviews yet.