Search

Shopping cart

No products in the cart.

Soet Roos, Donker Geheime (Paperback)

Soet Roos, Donker Geheime (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501048827
Availability: In stock

Joernalis Gemma besoek die plaas Sangrose om n artikel oor n argeologiese vonds te skryf. Julien, die eienaar van Sangrose, se vrou het die vonds gevind en kort daarna haar lewe geneem.Julien blameer homself vir haar dood en wil haar...

Quantity:
Categories :

Joernalis Gemma besoek die plaas Sangrose om n artikel oor n argeologiese vonds te skryf. Julien, die eienaar van Sangrose, se vrou het die vonds gevind en kort daarna haar lewe geneem.

Julien blameer homself vir haar dood en wil haar nagedagtenis onaangeraak bewaar. Tussen rose en dorings stamp Gemma en Julien koppe.

Hulle sal saam die waarheid in die o moet kyk en verwerk, want net dan sal hulle weer vry en heel kan word ook om ware liefde te kan aanvaar.

There are no reviews yet.