Veral Jy (Paperback)
Veral Jy (Paperback)
Martine is n kleuterskoolonderwyser met drome om die skool waar sy werk self te koop. Die laaste persoon wat sy verwag wanneer sy by die prokureurskantoor instap met n aanbod, is die strooijonker in wie se bed sy by haar...
Quantity:
Categories :
Martine is n kleuterskoolonderwyser met drome om die skool waar sy werk self te koop. Die laaste persoon wat sy verwag wanneer sy by die prokureurskantoor instap met n aanbod, is die strooijonker in wie se bed sy by haar suster se troue wakker geword het. Sy kan nie eers die vent se naam onthou nie.
Na sy ouers se dood het Antonie se tannie het hom tesinnig grootgemaak. Hy weet nie hoe verhoudings werk nie, maar hy hou van wie hy word wanneer hy by Martine is.
Is liefde vir mense soos hulle beskore?
There are no reviews yet.