Search

Shopping cart

No products in the cart.

Kakiebosliefde (Paperback)

Kakiebosliefde (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501054849
Availability: In stock

Lum Gous het n spesifieke olie nodig vir die parfuum wat sy maak. Die enigste plek waar sy dit kan kry, is op Neil Mulder se plaas.Lum en Neil verskil soos dag by nag. Sy is n perfeksionis en hyn...

Quantity:
Categories :

Lum Gous het n spesifieke olie nodig vir die parfuum wat sy maak. Die enigste plek waar sy dit kan kry, is op Neil Mulder se plaas.

Lum en Neil verskil soos dag by nag. Sy is n perfeksionis en hyn sorgelose terggees. Geen wonder hul eerste ontmoeting is katastrofies nie en sy wil hom en sy hond nooit weer sien nie. Maar hoe kry sy dan die olie vir haar parfuum? Sy beraam n plan, maar die noodlot gryp in.

There are no reviews yet.