Search

Shopping cart

No products in the cart.

Hoe Lank Is Nooit? (Paperback)

Hoe Lank Is Nooit? (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501046444
Availability: In stock

Yana se wreld verander in n oogwink. Belladonna, die Joubert susters se dating agentskap word deel van n realiteitsprogram. Toe sy haar o uitvee is sy nie net die webontwerper nie, maar moet sy ook die rol van n programaanbieder...

Quantity:
Categories :

Yana se wreld verander in n oogwink. Belladonna, die Joubert susters se dating agentskap word deel van n realiteitsprogram. Toe sy haar o uitvee is sy nie net die webontwerper nie, maar moet sy ook die rol van n programaanbieder vervul.

Simon Henderson, die bestuurshoof van die program, stel dadelik in haar belang, maar sy maak dit duidelik: Sy gaan nooit weer trou nie.

Simon laat hom egter nie maklik afskrik nie. Nou moet Yana besluit of sy haar slegte huwelik kan vergeet en n tweede kans gaan waag op die liefde.

There are no reviews yet.