Search

Shopping cart

No products in the cart.

Vreesvanger (Paperback)

Vreesvanger (Paperback)

(0 reviews)
Price: $10.384 $12.98
SKU: #QS36501055135
Availability: In stock

Wie sal JY bel as jou grootste vrese waar word?Henri dink dit spook in Skilliepark. Ligte flikker, goed verdwyn, en vreemde geluide hou hom snags wakker. Maar wanneer sy eienaardige buurman oom Charl en die snipperige Amelia hom die waarheid...

Quantity:

Wie sal JY bel as jou grootste vrese waar word?

Henri dink dit spook in Skilliepark. Ligte flikker, goed verdwyn, en vreemde geluide hou hom snags wakker. Maar wanneer sy eienaardige buurman oom Charl en die snipperige Amelia hom die waarheid vertel, ontdek Henri iets veel ergers as spoke…

Dit is Vrese werklike vrese wat uit mense se gedagtes ontsnap en moles maak in die regte wreld. Boonop is Henri blykbaar een van die min mense wat Vrese kan sien en kan help om hulle te vang.

Maar om n Vreesvanger te word is nie so maklik nie.

There are no reviews yet.