Harlekyn (2026 Uitgawe)
Harlekyn (2026 Uitgawe)
Price:
$8.728 $10.91
SKU:
#QS36501041718
Availability:
In stock
Na 'n skrikwekkende ervaring by die sirkus, het Werner een reel: Bly weg van narre! Maar wanneer sy suster vir Billy huis toe bring - 'n antieke harlekynpop - word Werner se ergste nagmerrie waar. Sy suster dring aan dis...
Quantity:
Categories :
Na ‘n skrikwekkende ervaring by die sirkus, het Werner een reel: Bly weg van narre! Maar wanneer sy suster vir Billy huis toe bring – ‘n antieke harlekynpop – word Werner se ergste nagmerrie waar. Sy suster dring aan dis net ‘n onskuldige speelding . . . maar dan begin daar vreemde goed in die huis gebeur. Werner moet sy grootste vrees in die gesig staar om Billy te vernietig – voordat die nagmerrie permanent word.
There are no reviews yet.