Search

Shopping cart

No products in the cart.

Lotta Se Lewe 15: Otters Oral! (Paperback)

Lotta Se Lewe 15: Otters Oral! (Paperback)

(0 reviews)
Price: $11.088000000000001 $13.86
SKU: #QS36501043416
Availability: In stock

"Dit is die een katastrofe n die ander in elfjarige Lotta se lawwe lewe! In Otters oral! is Lotta se beste vriendin, Chantelle, in die wolke, want haar ma het n man op n webwerf vir pasmaats ontmoet. Nou wil...

Quantity:

“Dit is die een katastrofe n die ander in elfjarige Lotta se lawwe lewe! In Otters oral! is Lotta se beste vriendin, Chantelle, in die wolke, want haar ma het n man op n webwerf vir pasmaats ontmoet. Nou wil sy sommer vir almal n pasmaat soek! Miskien kan Lotta haar daarvan laat vergeet deur haar in die middel van die nag op n otter-avontuur te vat . . .

Die dagboekstyl en prettige illustrasies sal lesers van 8 tot 12 jaar boei.”

There are no reviews yet.