Search

Shopping cart

No products in the cart.

Spookasem (Paperback)

Spookasem (Paperback)

(0 reviews)
Price: $11.328000000000001 $14.16
SKU: #QS36501057046
Availability: In stock

Om n spook te wees is nie REGTIG so sleg as wat almal dink nie. Veral nie as jy in n besige winkelsentrum bly nie. Daars hope cool goed om te doen. Mia kan snags gaan fliek, in die speletjiesarkade...

Quantity:

Om n spook te wees is nie REGTIG so sleg as wat almal dink nie. Veral nie as jy in n besige winkelsentrum bly nie. Daars hope cool goed om te doen. Mia kan snags gaan fliek, in die speletjiesarkade rondhang of die nuutste modes in die klerewinkels aanpas. Daar is selfs n paar ander spoke om haar geselskap te hou. Toe Mia boonop n gewone meisie ontmoet wat spoke kan sien, is dit die begin van n ietwat ongewone vriendskap. Jodi se dertiende verjaardag is om die draai, en Mia beplan n groot verrassing vir haar nuwe vriendin. Maar n spokerige geheim kan dalk alles bederf

There are no reviews yet.