Sondes van die Vaders (Paperback)
Sondes van die Vaders (Paperback)
Topspeurder Danny Hector is terug en warm op die spoor van n geweldenaar. Hansie Roodt, wat in die 1980s as tienerseun galgdiens moes doen, neem nou wraak op die nasate van destyds se sondaars. Hy is n reeksmoordenaar wat volgens...
Quantity:
Categories :
Topspeurder Danny Hector is terug en warm op die spoor van n geweldenaar. Hansie Roodt, wat in die 1980s as tienerseun galgdiens moes doen, neem nou wraak op die nasate van destyds se sondaars. Hy is n reeksmoordenaar wat volgens heeltemal nuwe rels speel, dus moet kreatiewe maniere gevind word om hom te vang. Hoe gaan di saak Danny se verhoudings benvloed veral met haar dogtertjie, oor wie haar eksman toesig wil kry? En kan sy in sulke omstandighede ware liefde vind?
There are no reviews yet.