Ena Murray Speurverhale (Paperback)
Ena Murray Speurverhale (Paperback)
Drie van Ena Murray se heel beste speur- en spanningsverhale: In Satan van Zimbabwe begin die intrige met 'n koerantberig oor 'n bloedlose lyk met erg verswakte organe. In Die man met die geel o kry geheime agent Brand Bhm...
Quantity:
Categories :
Drie van Ena Murray se heel beste speur- en spanningsverhale: In Satan van Zimbabwe begin die intrige met ‘n koerantberig oor ‘n bloedlose lyk met erg verswakte organe. In Die man met die geel o kry geheime agent Brand Bhm ‘n unieke opdrag: gedra jou so skandelik dat jy oneervol uit die weermag ontslaan sal word. En in Onrus op Oshakati hoop dr. Linda Maartens sy kan die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, ontvlug. Maar kort voor lank word sy in n web van misdaad vasgespin.
There are no reviews yet.