Drie Misdade in ‘n Koop (Paperback)
Drie Misdade in ‘n Koop (Paperback)
Die moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou na Overberg, n dorpie in die Suid-Kaap. Daar ontdek hy gou onheil is nie beperk tot die grootstad nie. Die egpaar is nog besig om hul voete te vind toe...
Quantity:
Categories :
Die moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou na Overberg, n dorpie in die Suid-Kaap. Daar ontdek hy gou onheil is nie beperk tot die grootstad nie. Die egpaar is nog besig om hul voete te vind toe hy skielik gekonfronteer word met n
raaiselagtige verdwyning, n dorpenaar wat sterf weens vergifting, en n ou, onopgeloste saak wat lyk asof dit met die twee onlangse sake verband hou.
Drie misdade, wat onskynlik geen raakpunte het nie maar los jy n op, so vermoed Adriaan, word die ander los drade ook vasgeknoop . . .
There are no reviews yet.