Die Drie Weduwees (Trade Paperback)
Die Drie Weduwees (Trade Paperback)
Price:
$16.52 $20.65
SKU:
#QS36501043411
Availability:
In stock
Ami het geweet sy gaan eendag moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal. Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet na n onopgeloste saak uit die 1990s kyk. Wanneer...
Quantity:
Categories :
Ami het geweet sy gaan eendag moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal. Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet na n onopgeloste saak uit die 1990s kyk. Wanneer n vyftienjarige seun van Pretoria op pad kafee toe met net R20 in sy sak spoorloos verdwyn, behoort daar tog iewers n leidraad te wees iets meer as die wit paneelwa wat daardie dag in die straat opgemerk is.
There are no reviews yet.