Search

Shopping cart

No products in the cart.

Ruben Namibi En Cindy: Manewales Van Ruben Lambrechts En Sy Diere (Paperback)

Ruben Namibi En Cindy: Manewales Van Ruben Lambrechts En Sy Diere (Paperback)

(0 reviews)
Price: $11.8 $14.75
SKU: #QS36501043418
Availability: In stock

Ruben Lambrechts en sy gesin is oor die wereld heen bekend vir hulle Namibiese plaaswerf waar 'n verskeidenheid wilde diere dolgelukkig saam met die gesin woon. Die diere is nie troeteldiere nie en bly nie in hokke nie. Ontmoet meerkatte...

Quantity:

Ruben Lambrechts en sy gesin is oor die wereld heen bekend vir hulle Namibiese plaaswerf waar ‘n verskeidenheid wilde diere dolgelukkig saam met die gesin woon. Die diere is nie troeteldiere nie en bly nie in hokke nie. Ontmoet meerkatte Minki en Jerry, vlakvarke Betsie en Bennie, Cindy die bobbejaan en vele meer in hierdie boek met ses stories vir kinders. Foto’s en illustrasies sorg vir volkleur-dieremanewales op elke bladsy!

There are no reviews yet.