Geldwolfie (Hardcover)
Geldwolfie (Hardcover)
Price:
$8.496 $10.62
SKU:
#QS36501046343
Availability:
In stock
Daar is iets wat Wolfie baie graag wil h, maar dit is baie duur. Hy moet sy maanmunte spaar! Wolfie werk hard. Hy leer hoe om sy maanmunte om te draai en kort voor lank kan hy koop wat sy...
Quantity:
Categories :
Daar is iets wat Wolfie baie graag wil h, maar dit is baie duur. Hy moet sy maanmunte spaar! Wolfie werk hard. Hy leer hoe om sy maanmunte om te draai en kort voor lank kan hy koop wat sy hart begeer n blinknuwe fiets! Hierdie pragtige volkleurprenteboek help kinders speel-speel leer wat dit beteken om te spaar en oordeelkundig met geld te werk. Geskryf deur die veelbekroonde Afrikaanse kinderboekskrywer, Jaco Jacobs met illustrasies deur Gabi Boy.
There are no reviews yet.