Search

Shopping cart

No products in the cart.

Sakkie Die Skapie Se Wilde, Wollerige Dag

Sakkie Die Skapie Se Wilde, Wollerige Dag

(0 reviews)
Price: $8.496 $10.62
SKU: #QS36501053893
Availability: In stock

Kom saam op n wilde jaagtog soos ons vir Sakkie die skapie probeer vang! Hierdie oulike avontuur gaan oor plaasjapies wat n ondeunde hanslammetjie probeer inhardloop. Terwyl klein Sakkie deur Karoo-plase dartel en baljaar, sien jong lesers die wreld van...

Quantity:

Kom saam op n wilde jaagtog soos ons vir Sakkie die skapie probeer vang! Hierdie oulike avontuur gaan oor plaasjapies wat n ondeunde hanslammetjie probeer inhardloop. Terwyl klein Sakkie deur Karoo-plase dartel en baljaar, sien jong lesers die wreld van wol in aksie: skaaphonde wat die trop bymekaar maak, skeerders wat met wollerige skape werk, pragtige stoetramme wat rosette wen, spinwiele wat tol… en selfs n deftige modeparade vol uitbundige uitrustings.

Deur die verhaal is daar brokkies inligting vir nuuskierige lesers: Hoe vinnig kan jy n skaap skeer? Hoeveel sokkies kom uit een skaap se wol? Hoe slim is n skaaphond?

Hierdie komiese, kleurvolle verhaal is ryk gellustreer en trots Suid-Afrikaans. Die leesvlak en inhoud stem ooreen met die Nasionale Kurrikulum se Grondslagfase CAPS (Afrikaans en Lewensvaardighede), hoewel jonger kinders ook die verhaal, visuele elemente en humor sal geniet.

There are no reviews yet.