Search

Shopping cart

No products in the cart.

Onwaarskynlike Cupido (Paperback)

Onwaarskynlike Cupido (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501041497
Availability: In stock

Toe haar oorheersende aanstaande Renske se onderwysloopbaan runeer, bied haar peetma seer flating n nuwe begin. Saam met die huis op Soutbosb aai erf Renske vir Tippie, die opt elhond, en die buurman, Rocco du Randt.Weens haar vorige ondervinding verwar...

Quantity:
Categories :

Toe haar oorheersende aanstaande Renske se onderwysloopbaan runeer, bied haar peetma seer flating n nuwe begin. Saam met die huis op Soutbosb aai erf Renske vir Tippie, die opt elhond, en die buurman, Rocco du Randt.

Weens haar vorige ondervinding verwar Renske Rocco se sorgsaamheid aanvanklik met voorskriftelikheid. Maar die troeteldiere dwing hulle toenemend in mekaar se geselskap sodat n gemaklike vriendskap tog ontwikkel.

Sal hulle betyds besef die lewe is te kosbaar om op misv erstande te vermors?

There are no reviews yet.