In ‘n Sprokie Verweef (Paperback)
In ‘n Sprokie Verweef (Paperback)
Soms verdwaal jy in jou eie sprokie Alichi, n kunswewer, moet nuwe verblyf soek, maar haar weefgetou is te groot vir n plek in die stad. Sy vind uitkoms op n plaas waar sy deel kan wees van n opheffingsprojek...
Quantity:
Categories :
Soms verdwaal jy in jou eie sprokie Alichi, n kunswewer, moet nuwe verblyf soek, maar haar weefgetou is te groot vir n plek in die stad. Sy vind uitkoms op n plaas waar sy deel kan wees van n opheffingsprojek om plaaswerkers se vrouens op te lei in die weefkuns. Haar nuwe lewe tussen die Kleinrivierberge word gekompliseer deur haar baas, Wikus, n gesogte vrygesel. Hy kom tot haar redding wanneer sy bergop stap en verdwaal. Sy wil nie los drade h wat haar nuwe sprokieslewe gaan bederf nie en hulle besluit om uiteindelik dinge uit te praat. Sal sy hom met haar hart kan vertrou?
There are no reviews yet.