Hier Verlaat Ek Jou
Hier Verlaat Ek Jou
Senobia Arendse, n taalversorger van Prins Albert, se toekoms l en wink waar sy vroegoggend in Bellville op haar nuwe woonstelmaat wag. Palesa word vergesel deur drie dashingjongmanne. En dis veral die selfversekerde DJ, Ayanda Ngubane, met sy bre glimlag,...
Quantity:
Categories :
Senobia Arendse, n taalversorger van Prins Albert, se toekoms l en wink waar sy vroegoggend in Bellville op haar nuwe woonstelmaat wag. Palesa word vergesel deur drie dashingjongmanne. En dis veral die selfversekerde DJ, Ayanda Ngubane, met sy bre glimlag, wat haar bendruk. Maar net wanneer Senobia begin dink haar nuwe lewe is maanskyn en rose, stap die verlede saam met Palesa by die voordeur in. Mondeo Hendricks, haar eerste liefde, is terug asof dit nog altyd in die sterre voorspel is.
There are no reviews yet.