Ware Noord (Paperback)
Ware Noord (Paperback)
Evan Vos is jonk, speel rugby vir die universiteit se eerstespan en het altyd n meisie aan die arm. Die lewe is n lied. Tot daardie dag toe sy hart uit sy binneste geruk word. Al wat oorbly, is n...
Quantity:
Categories :
Evan Vos is jonk, speel rugby vir die universiteit se eerstespan en het altyd n meisie aan die arm. Die lewe is n lied. Tot daardie dag toe sy hart uit sy binneste geruk word. Al wat oorbly, is n intense skuldgevoel en woede.Vir Evan word die oorblyfsels van die ineengetuimelde Metodiste-kerk in Somerset-Wes tekenend van sy eie omstandighede.Tog: Drie jaar later speel hy vir die Springbokke.Wanneer hy op die krukkelys beland weens n besering, vra sy pa hom om by sy konstruksiefirma as projekleier op te tree vir die herstel van n kerk. Op die perseel van die ou Metodiste-kerkie ontmoet hy vir Anya Breedt, die argitek met die hemelho hakke. Hulle is dadelik aangetrokke tot mekaar, maar Anya is n haar mislukte verhouding versigtig vir verhoudings. Evan weet ook: Met sy bagasie kan hy niemand naby hom toelaat nie, nie voordat hy leer vergewe nie.Die ware gebeure rakende die ineenstorting van die Metodistekerk in Somerset-Wes het die skrywer genspireer om hierdie verhaal te skryf, die boek ondersoek Christenskap en liefde tussen jong mense.
There are no reviews yet.