Search

Shopping cart

No products in the cart.

‘n Doodgewone Meisie (Paperback)

‘n Doodgewone Meisie (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501041939
Availability: In stock

Fiona Viviers, n suksesvolle ortotis is in n ongelukkige verhouding vasgevang. Anton Bruwer, n enkellopende spysenier, help Fiona in n ongemaklike situasie.Die insident beland op die internet en Anton word as n held gesien, wat hom dwing om verder betrokke...

Quantity:
Categories :

Fiona Viviers, n suksesvolle ortotis is in n ongelukkige verhouding vasgevang. Anton Bruwer, n enkellopende spysenier, help Fiona in n ongemaklike situasie.

Die insident beland op die internet en Anton word as n held gesien, wat hom dwing om verder betrokke te raak. Fiona waardeer sy hulp, al hou sy nie daar van om gered te word nie.

Gaan sy hom die kans gee om n tikkie towerkrag in haar lewe te bring?

There are no reviews yet.