Om Leah Veilig Te Hou (Paperback)
Om Leah Veilig Te Hou (Paperback)
Leah Roelofse werk op haar uitgewer se aandrang saam met krimiskrywer Arend Bosman aan n moor dtoneel in haar liefdesverhaal. Die skurke oor wie Arend se nuwe misdaadroman handel, spoor vir Leah by sy huis op. Arend besluit om saam...
Quantity:
Categories :
Leah Roelofse werk op haar uitgewer se aandrang saam met krimiskrywer Arend Bosman aan n moor dtoneel in haar liefdesverhaal. Die skurke oor wie Arend se nuwe misdaadroman handel, spoor vir Leah by sy huis op. Arend besluit om saam met haar op n veilige plek te bly totdat die misdadiger s wat hulle bedreig gevang word. Sy krimi benodig onverwags n liefdestoneel, een waarmee Leah hom kan help. Om dae lank saam met Leah in die klein woonstel te werk, raak egter baie vinnig baie gekompliseerd.
There are no reviews yet.