Search

Shopping cart

No products in the cart.

Net Ek (Paperback)

Net Ek (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501061787
Availability: In stock

Daar is niks wat Leola so ontstel soos bedrog nie, en as dit nie was dat Wian haar vooraf van haar voete af geswiep het nie, sou sy hom baie moeiliker vergewe het toe hy haar werk as veearts in...

Quantity:
Categories :

Daar is niks wat Leola so ontstel soos bedrog nie, en as dit nie was dat Wian haar vooraf van haar voete af geswiep het nie, sou sy hom baie moeiliker vergewe het toe hy haar werk as veearts in Bloubosch kom oorneem. Toe Wian se erfhuis in n bosbrand vernietig word, nooi Leola hom om tydelik by haar in te trek. Gou besef sy die saamblyery is glad nie goed vir haar siel, verstand of hart nie.

There are no reviews yet.