Liefdesdroom (Paperback)
Liefdesdroom (Paperback)
N n onaangename insident by die werk, bedank An. Op n toeoogafspraak ontmoet sy vir Reinhard. Toe hy hoor sy is werkloos, bied hy haar n navorsingspos aan wat sy aanvaar omdat sy empatie en begrip haar oorrompel. Ondanks hul...
Quantity:
Categories :
N n onaangename insident by die werk, bedank An. Op n toeoogafspraak ontmoet sy vir Reinhard. Toe hy hoor sy is werkloos, bied hy haar n navorsingspos aan wat sy aanvaar omdat sy empatie en begrip haar oorrompel. Ondanks hul verskille, voel sy aangetrokke tot hom. Hy glo egter sy beperkings staan in die pad van n ernstige verhouding. Nie eens n tandemfietsrit, n besoek aan sy geboorteplaas of n romantiese aand kan hom oortuig nie. Sal n lewensgevaarlike insident sy skanse platvee?
There are no reviews yet.