Search

Shopping cart

No products in the cart.

Hoe Lank Is Vir Altyd (Paperback)

Hoe Lank Is Vir Altyd (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501059836
Availability: In stock

Belladonna, Krista Joubert se dating-agentskap, moet so gou moontlik vir Andreas Meyer 'n vrou vind. Hy moet binne ses weke trou, of hy verbeur 'n groot erfporsie. Toe Krista nie betyds iemand kan vind nie, bied sy self aan om...

Quantity:
Categories :

Belladonna, Krista Joubert se dating-agentskap, moet so gou moontlik vir Andreas Meyer ‘n vrou vind. Hy moet binne ses weke trou, of hy verbeur ‘n groot erfporsie. Toe Krista nie betyds iemand kan vind nie, bied sy self aan om ‘n ring aan sy vinger te steek. Andreas maak dit duidelik: Hy glo nie juis in die liefde nie. Die hart weet egter wat die hart wil he en Krista moet uiteindelik vra: Hoe lank is Andreas se “vir altyd”?

There are no reviews yet.