Search

Shopping cart

No products in the cart.

Beauty (Paperback)

Beauty (Paperback)

(0 reviews)
Price: $12.975999999999999 $16.22
SKU: #QS36501060415
Availability: In stock

N n huwelik van agtien jaar, vra die akademikus, joernalis en ma, Catherine Haig, haar man vir n egskeiding.Watter rol speel n geheim en n belofte in haar jeug hierin? Het die redakteur van die koerant vir wie sy n...

Quantity:

N n huwelik van agtien jaar, vra die akademikus, joernalis en ma, Catherine Haig, haar man vir n egskeiding.

Watter rol speel n geheim en n belofte in haar jeug hierin? Het die redakteur van die koerant vir wie sy n rubriek skryf n t groot invloed op haar? En waar pas haar komplekse vriendin in die prentjie?

Catherine bevraagteken die stilte rondom die geweld teen Zoeloevroue, en dit plaas haar in die kollig en in gevaar.

Wanneer n voormalige sekswerker haar pad kruis, word Catherine gedwing om ongemaklike waarhede oor mag, skuld en vrouwees in die o te kyk. Party vroue droom van eerste soene. Ander word beroof van daardie onskuld lank voordat hulle kan droom.

Beauty bly jou by. Dit is n verhaal van moed, menslikheid en die prys van waarheid in n wreld waar stilte soms veiliger is as eerlikheid.

There are no reviews yet.