Search

Shopping cart

No products in the cart.

Waldo En Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies (Paperback)

Waldo En Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies (Paperback)

(0 reviews)
Price: $7.08 $8.85
SKU: #QS36501062836
Availability: In stock

Wat sluip daar in die maanlig rond?Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok - en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die...

Quantity:

Wat sluip daar in die maanlig rond?

Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ‘n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ‘n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!

There are no reviews yet.