Search

Shopping cart

No products in the cart.

Tippie Leer klanke: Boekpak

Tippie Leer klanke: Boekpak

(0 reviews)
Price: $19.824 $24.78
SKU: #QS36501059552
Availability: In stock

Leer jou klanke saam met Tippie die olifant!Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met n arbeidsterapeut om verskeie vroe ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke...

Quantity:

Leer jou klanke saam met Tippie die olifant!

Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met n arbeidsterapeut om verskeie vroe ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering.

Hierdie reeks sluit n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in met visuele struktuur vir n duidelike begin en einde. n Gestruktureerde werkswyse met n fokus op links na regs, bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Leergereedheid is belangrik. Tippie leer klanke is n makliker manier om klanke op n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse aan te leer.

Daar is 26 titels in die Tippie leer klanke bokspak:

Tippie leer klanke: a & A; Tippie leer klanke: b & B;
Tippie leer klanke: c, q, x & Z; Tippie leer klanke: d & D;
Tippie leer klanke: e & E; Tippie leer klanke: f & F;
Tippie leer klanke: g &G; Tippie leer klanke: h & H;
Tippie leer klanke: i & I; Tippie leer klanke: j & J;
Tippie leer klanke: k & K; Tippie leer klanke: l & L;
Tippie leer klanke: m & M; Tippie leer klanke: n& N;
Tippie leer klanke: o & O; Tippie leer klanke : p & P;
Tippie leer klanke: r & R; Tippie leer klanke: s & S;
Tippie leer klanke: t & T; Tippie leer klanke: u & U
Tippie leer klanke: v & V; Tippie leer klanke: w & W;
Tippie leer klanke: y & Y; Tippie leer klanke: Klanke 1;
Tippie leer klanke: Klanke 2; Tippie leer klanke: Ek begin lees

There are no reviews yet.