Leer My Lees Vlak 5 Boek 16: Tippie Maak n Grap – Skooluitgawe (Paperback)
Leer My Lees Vlak 5 Boek 16: Tippie Maak n Grap – Skooluitgawe (Paperback)
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteundie teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus oplanger sinne, langer paragrawe en n moderne uitleg om...
Quantity:
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteundie teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus oplanger sinne, langer paragrawe en n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun. Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.
There are no reviews yet.