Search

Shopping cart

No products in the cart.

Stop Horlosie: 7 Oor Sport Stories (Paperback)

Stop Horlosie: 7 Oor Sport Stories (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.664000000000001 $7.08
SKU: #QS36501059548
Availability: In stock

Kan n ongewone stokperdjie jou span se rugbytoer red? Hoe ver sal jy gaan om seker te maak jy het genoeg tyd vir soveel sportsoorte as moontlik? Kan n klomp vrot perskes die begin van n cool nuwe sportsoort wees?...

Quantity:

Kan n ongewone stokperdjie jou span se rugbytoer red? Hoe ver sal jy gaan om seker te maak jy het genoeg tyd vir soveel sportsoorte as moontlik? Kan n klomp vrot perskes die begin van n cool nuwe sportsoort wees? Hierdie boek bevat 7 sportstories wat jou tone sal laat omkrul van lekkerkry! Ander boeke in die reeks is Vroteier: 7 stink stories, Boeliebief: 7 snaakse stories, Nagmusiek: 7 spokerige stories en Wurmpastei: 7 slymerige stories.

There are no reviews yet.