Search

Shopping cart

No products in the cart.

Pote Venter En Die Fantasiese 4 (Paperback)

Pote Venter En Die Fantasiese 4 (Paperback)

(0 reviews)
Price: $11.328000000000001 $14.16
SKU: #QS36501050539
Availability: In stock

Juan-Lou, Pote, Venter is n nuuskierige seun van Parys wat nie daarvan hou om skoene te dra nie en n natuurlike aanleg het vir avontuur. Wanneer gerugte begin versprei dat katte in Boomstraat spoorloos verdwyn, vertel n klasmaat dat n...

Quantity:

Juan-Lou, Pote, Venter is n nuuskierige seun van Parys wat nie daarvan hou om skoene te dra nie en n natuurlike aanleg het vir avontuur. Wanneer gerugte begin versprei dat katte in Boomstraat spoorloos verdwyn, vertel n klasmaat dat n ou heks al honderde jare lank Parys se katte vang en opeet.

Volgens die storie kan die heks in n reuse-weerkat verander.

Vasbeslote om die raaisel op te los, beplan die maats n ekspedisie na die spruit naby Boomstraat waar rook en vreemde geluide opgemerk is. Gewapen met n Zulu-spies, knoffel, silwer en n heilige verjaarsdagkersie, konfronteer hulle uiteindelik die sogenaamde heks. Die vriende leer n waardevolle les oor aannames, gerugte en moed. Wat begin as n donker misterie eindig in n warm, menslike waarheid en n nuwe bondgenootskap met Tannie Kotie en haar katte.

There are no reviews yet.