Opwipsprokie: Die Slapende Skoonheid
Opwipsprokie: Die Slapende Skoonheid
Herontdek die tydlose verhaal van Die slapende skoonheid met hierdie betowerende opwipboek! 'n Vloek word oor die prinses en al die koning se onderdane uitgespreek wat hulle honderd jaar lank laat slaap. Baie prinse probeer deur die jare, maar net...
Quantity:
Categories :
Herontdek die tydlose verhaal van Die slapende skoonheid met hierdie betowerende opwipboek! ‘n Vloek word oor die prinses en al die koning se onderdane uitgespreek wat hulle honderd jaar lank laat slaap. Baie prinse probeer deur die jare, maar net een kry dit reg om die slapende skoonheid wakker te maak. Elke bladsy is ‘n nuwe avontuur met 3D-illustrasies wat jong lesers en volwassenes sal boei. Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voorjou oe lewendig word!
There are no reviews yet.