NLV Donkerbruin Kunsleer Super Grootdruk Bybel
NLV Donkerbruin Kunsleer Super Grootdruk Bybel
Die Nuwe Lewende Vertaling Super Grootdruk is die ideale Afrikaanse Bybel vir lesers wat van n ekstra groot lettertipe hou.Die Super Grootdruk-uitgawe bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling. Dit kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap...
Quantity:
Categories :
Die Nuwe Lewende Vertaling Super Grootdruk is die ideale Afrikaanse Bybel vir lesers wat van n ekstra groot lettertipe hou.
Die Super Grootdruk-uitgawe bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling. Dit kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee. Agt volkleur-kaarte is ook ingesluit.
Hierdie Bybel beskikb oor die volgende kenmerke
Verduidelikende voetnote
16.5-punt lettergrootte
Dubbelkolom-uitleg
Kunsleer-omslag
8 volkleur-kaarte
Merklint
Duimgrepe
There are no reviews yet.