Afrikaans 1933/1953 Vertaling Pienk Kunsleer Bybel
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Pienk Kunsleer Bybel
Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.Die Bybel...
Quantity:
Categories :
Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.
Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy potiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers.
10.5-punt lettergrootte
There are no reviews yet.