‘n Trekker vir Twee (Paperback)
‘n Trekker vir Twee (Paperback)
Price:
$5.192 $6.49
SKU:
#QS36501045582
Availability:
In stock
Ansone wou nog altyd boer en nou gaan daardie droom bewaarheid word. Haar oorlede oom Simon het sy plaas aan haar bemaak en sy is reeds verlief op daardie pragtige stuk grond: Die rondawel, die oopte, die mooiste berge.Hoekom is...
Quantity:
Categories :
Ansone wou nog altyd boer en nou gaan daardie droom bewaarheid word. Haar oorlede oom Simon het sy plaas aan haar bemaak en sy is reeds verlief op daardie pragtige stuk grond: Die rondawel, die oopte, die mooiste berge.
Hoekom is Milner, daardie omgesukkelde boer, dan so teen haar planne gekant?
Sy sl haar nie deur hom van stryk laat bring nie, nie eens wanneer die noodlot haar in sy opstal laat beland nie …
There are no reviews yet.