Search

Shopping cart

No products in the cart.

‘n Skuilplek Vir Sofie (Paperback)

‘n Skuilplek Vir Sofie (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501059835
Availability: In stock

Sofie Olivier hou van haar werk as sekuriteitsbeampte en het nie tyd vir romanse nie. Toe sy saam met kolonel Jordaan Wessels van die polisie moet werk, vryf hy haar dadelik verkeerd op. Hy is arrogant, 'n beheervraat en skynbaar...

Quantity:
Categories :

Sofie Olivier hou van haar werk as sekuriteitsbeampte en het nie tyd vir romanse nie. Toe sy saam met kolonel Jordaan Wessels van die polisie moet werk, vryf hy haar dadelik verkeerd op. Hy is arrogant, ‘n beheervraat en skynbaar ‘n rokjagter. Trou is nie deel van Jordaan se toekomsplanne nie, maar Sofie se groen oe vang hom elke keer. Toe hy en Sofie in ‘n veilige woonstel moet bly en voorgee hulle is verloof, verander sake. Is dit net die vreemde omstandighede, of iets meer?

There are no reviews yet.