‘n Skatkis Vol Drome (Paperback)
‘n Skatkis Vol Drome (Paperback)
Price:
$5.192 $6.49
SKU:
#QS36501041495
Availability:
In stock
Harrit se droom is om die beste kleremaakster in die Kaap te word. Maar haar droom l aan skerwe toe haar dobbelverslaafde pa haar aan n dobbelbaas beloof om sy skuld af te betaal.Haar lewe verander onherroeplik toe die skatryk...
Quantity:
Categories :
Harrit se droom is om die beste kleremaakster in die Kaap te word. Maar haar droom l aan skerwe toe haar dobbelverslaafde pa haar aan n dobbelbaas beloof om sy skuld af te betaal.
Haar lewe verander onherroeplik toe die skatryk Jurgens Hendrikssen tot haar redding kom met n vreemde huweliksaanbod. Harrit se droom om topkleremaakster te word kry weer vlerke.
Kan sy dit waag om ook te droom dat haar liefde beantwoord sal word?
There are no reviews yet.