Search

Shopping cart

No products in the cart.

‘n Knippie Moord (Paperback)

‘n Knippie Moord (Paperback)

(0 reviews)
Price: $13.688 $17.11
SKU: #QS36501058073
Availability: In stock

Klara Beyers, voormalige joernalis, bestuur deesdae n gastehuis en blommeplaas opSomersee naby Hermanus.Sy is heldersiende en voel onheil in haar nek begin kriewel die oggend toe Dewald Rademeyer sonder n bespreking op haar drempel staan. n Dag later daag Judi...

Quantity:

Klara Beyers, voormalige joernalis, bestuur deesdae n gastehuis en blommeplaas opSomersee naby Hermanus.

Sy is heldersiende en voel onheil in haar nek begin kriewel die oggend toe Dewald Rademeyer sonder n bespreking op haar drempel staan. n Dag later daag Judi Dench, n misterieuse Siamese kat met n onskynlik verskerpte sesde sintuig, ook by die gastehuis op en dis nie lank nie of Dewald se lyk word met nnaaldwerkskr in sy nek gevind.

Kolonel Mack Biesenbach van Kaapstad en kaptein Schalk Mocke is eerste op die misdaadtoneel waar hullen geskokte Klara met bloed op haar hande aantref.

n Knippie moordis humoristies, propvol kinkels en kleurryke karakters, en natuurlik ook n tikkie romanse!

There are no reviews yet.