Search

Shopping cart

No products in the cart.

‘n Ierse Knoop (Paperback)

‘n Ierse Knoop (Paperback)

(0 reviews)
Price: $13.216000000000001 $16.52
SKU: #QS36501053985
Availability: In stock

Toe die vier Ierse OConnor-broers, Sullivan, Declan, Liam en Rooney, besluit om n volhoubare ontwikkeling op Fynbosbaai bou, loop hulle hulle vas in Anke Joubert en haar vriendinne, kampvegters vir die omgewing.Anke, n akademikus, skryf oor die perlemoenstropers in die...

Quantity:

Toe die vier Ierse OConnor-broers, Sullivan, Declan, Liam en Rooney, besluit om n volhoubare ontwikkeling op Fynbosbaai bou, loop hulle hulle vas in Anke Joubert en haar vriendinne, kampvegters vir die omgewing.

Anke, n akademikus, skryf oor die perlemoenstropers in die omgewing. Min du Toit plaas fotos van bedreigde spesies op sosiale media. Eden Fourie probeer deur haar kuns mense bewus maak van die broosheid van die Biosfeer. En Lika Bester, skrywer en eienaar van die plaaslike boekwinkel ondersoek die verdwyning van n skooldogter n jaar tevore. Hou dit met die stropery verband? Hoe meer vrae die vriendinne vra, hoe meer dreigemente ontvang hulle.

Toe die eerste slote vir die Ierse broers se ontwikkeling gegrawe word, kom hulle op menslikeoorblyfsels af. Is dit die vermiste skoolmeisie, of n ander slagoffer van vuilspel?

There are no reviews yet.