Minki 10: Se Modeparade
Minki 10: Se Modeparade
Price:
$6.6080000000000005 $8.26
SKU:
#QS36501060431
Availability:
In stock
Minki se modeparade: 'n Kompetisie om klere uit weggooi-goed te maak? Dit klink na groot pret! Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, gaan beslis inskryf. Die droomrok wat hulle ontwerp, gaan fantasties lyk! Maar ongelukkig besluit Danika...
Quantity:
Categories :
Minki se modeparade: ‘n Kompetisie om klere uit weggooi-goed te maak? Dit klink na groot pret! Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, gaan beslis inskryf. Die droomrok wat hulle ontwerp, gaan fantasties lyk! Maar ongelukkig besluit Danika ook om deel te neem, en sy gaan seker maak sy wen … al moet sy vuil speel om dit reg te kry.
There are no reviews yet.