Liefste Buurmeisie (Paperback)
Liefste Buurmeisie (Paperback)
Price:
$5.192 $6.49
SKU:
#QS36501041940
Availability:
In stock
Wilmari en Dirk ontmoet as tieners by die swemkuil op sy pa se plaas. Drie jaar later vier hulle haar mondigwording en verlowing tegelyk, maar Dirk verbreek die verlowing om met iemand anders te trou.Nou is hy n vyf jaar...
Quantity:
Categories :
Wilmari en Dirk ontmoet as tieners by die swemkuil op sy pa se plaas. Drie jaar later vier hulle haar mondigwording en verlowing tegelyk, maar Dirk verbreek die verlowing om met iemand anders te trou.
Nou is hy n vyf jaar terug in die distrik en verbasend genoeg steeds ongetroud. Wilmari het met haar lewe aangegaan en die skoolhoof stel deesdae in haar belang.
Nou moet sy besluit of sy vir Dirk kan vergewe en of hulle weer vriende of dalk selfs meer kan wees.
There are no reviews yet.