Lewe Van Gebed
Lewe Van Gebed
Gebed is nie altyd maklik nie. Soms weet n mens nie wat om te bid of hoe om dit wat in jou hart is met God te deel nie.Mini-oordenkings: n Lewe van gebed het 180 kort, praktiese en kragtige dagstukke...
Quantity:
Categories :
Gebed is nie altyd maklik nie. Soms weet n mens nie wat om te bid of hoe om dit wat in jou hart is met God te deel nie.
Mini-oordenkings: n Lewe van gebed het 180 kort, praktiese en kragtige dagstukke oor gebed deur geliefde evangelis E.M. Bounds. Dit sal jou inspireer om die nodigheid, moontlikhede en praktiese metodes van gebed te ontdek.
Kom beleef die sen wat joune is wanneer jy nederig tot God nader. Die sakpas-grootte maak dit ideaal om oral met jou saam te dra sodat jy enige plek en enige tyd tot God kan nader.
180 kort, praktiese en kragtige dagstukke oor gebed
184 eenkleur-bladsye
Sakpas-grootte
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions: Living a Life of Prayer
There are no reviews yet.